Leefstyl
CategorySwemmer huis toe ná hartoorplanting
Werner Krauss (49) is vanoggend uit die hospitaal ontslaan, presies 20 dae nadat ‘n skenkerhart in hom oorgeplant is.
Hy het sedert Fe…
Dienste in staats- psigiatriese hospitale is ‘skrikwekkend’
Die land se staats psigiatriese dienste is skokkend swak. Die staats- psgiatriese hospitale is in ‘n kritieke toestand, het die -Afrikaan…
Haidee kuier op 332 jaar-oue Groot Constantia
Haidee Muller kuier by Groot Constantia, en vind meer uit oor die ryk geskiedenis hier. Die wynplaas is vanjaar 332 jaar oud en maak al n…
Hoe prosteses mense help wat ledemate verloor het
Sue Pyler het onlangs op RSG gesels met Jaco Deist, ‘n protetis in Pretoria oor hoe die tegnologie die afgelope dekade(s) verander het en…
‘n Hartaanval al is jou bloedvate skoon?
Het jy geweet dat jy ‘n hartaanval kan kry al is jou hartvate oop en gesond? Het jy geweet dat daar iets soos ‘n ‘gebrokehart-sindroom’ b…
Meneer Mol se nuwe huis: 65 jaar later
Watter lekkerte is dit nie om in die 80 ste bestaansjaar van Afrikaanse radio ‘n briefie en foto’s te kry wat ons omtrent 65 jaar terug v…
Uit ‘n ander hoek weer terug op Sondae
Spiritualiteit buite die tradisionele Afrikaanse hoofstroom is die tema van Jean Oosthuizen se program Uit ʼn ander hoek.Jean Oosthuizen v…
Wat het koorsblare, waterpokkies en gordelroos in gemeen?
Wat het koorsblare, waterpokkies en gordelroos in gemeen? Dis verskillende siektes, maar het iets in gemeen.
En dit het selfs iets in ge…
Hoe gemaak met kopluise?
Kopluise is algemeen onder jong skoolkinders en is beslis moeilik om van ontslae te raak. Dr. Liesl Vente…
Langafstand-swemmer en 3 ander gered met oorplantings
Deur Marí Hudson
‘n Noodvlug gisteroggend met twee spanne chirurge uit Kaapstad, die terugvlug vroegmiddag met ‘n skenkerhart, twee ni…
Jou kind het meer slaap nodig as wat jy dink
Johan van Lill gesels met Lizanne du Plessis oor hoe om goeie slaapgewoontes en -roetines by kinders te…
Kyknet kom kyk hoe maak ons ‘n radiovervolgverhaal
Daar was die Du Plooy’s van Soetsmelksvlei, Wolwedans in die skemer, Stralerjakkers, Blinkwater en ‘n hele kaboedel enkeldramas wat dekad…
ADHD in volwassenes?
Hoe word aandag-afleibaarheid (ADHD) in volwassenes behandel? Ontgroei kinders …
Waarom jy jou kind teen masels moet inent
Ná die onlangse maselsuitbreking word daar sedert 5 Mei noodmaselsimmunisasies deur die Gauteng Department van …
Kaapse span doen 2e suksesvolle penisoorplanting
ʼn Span van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Tygerberg Akademiese Hospitaal het onlangs ʼn tweede penisoorplanting gedoen. Dit is …
Kyk wat wag in Sondagjoernaal
Waarom jy moet kennis neem van jou paratiroïede
Jou paratiroïede kliere bestaan uit vier klein kliertjie is jou nek, net agter jou tiroïed.
Luister Woensdag 11:30 – 12:00 na Gesondhe…
Is jou tiener geheimsinnig?
Ons hoor gereeld hoe ouers kla oor hoe moeilik of geheimsinnig hulle tieners is, maar hoe ervaar tieners hu…
Wenner van ons ATKV Wêreldboekedag veldtog
Die ATKV is passievol oor boeke en lees. Geluk aan Marion Gordon, wenner van ons ATKV Wêreldboekedag veldtog. Sy wen boeke ter waarde van…
Skep ‘n Paaskuiken met suikerkuns
Hoe maak mens ‘n paaskuiken uit ‘n paas-eier met suikerkuns?
Suikerkunstenaar Marlene Schoeman wys hoe in 8 stappe. (Haar webblad is w…
Vier Wêreldboekedag saam met die ATKV en wen
Die ATKV is passievol oor boeke en lees. Geluk aan Marion Gordon, wenner van ons ATKV Wêreldboekedag veldtog. Sy wen boeke ter waar…
Spesiale Paasprogram vir Goeie Vrydag
Ons het ‘n spesiale Paasprogram saamgestel vir Goeie Vrydag, 14 April.
Goeie Vrydag, 14 April 2017
Só sal Goeie Vrydag verloop…
Die Nobel-vredespryse word híér oorhandig
Die Nobelvredesprys is een van 5 Nobelpryse wat jaarliks toegeken word. Die Sweedse industrialis en uitvinder Alfred Nobel het die inisia…
Adrenalien junkie: wat gebeur in jou liggaam?
Wat gebeur in jou liggaam as jy sê my adrenalienvlakke is hoog? Waar kom die adrenalien vandaan? is die adrenalien in jou brein dieselfde…