Leefstyl
CategoryRSG bloei vir ander…word deel van die bloedfamilie
RSG en die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANB) span die hele Julie saam om luisteraars te oortuig om ‘n familie van toegewyde bloe..
Meer oor Bio-Strath
Bio-Strath is in 1948 in Switserland deur die biochemikus, Dr. Walter Strathmeyer, ontwikkel. He understood the body’s need for a bio-avai..
Meer oor A. Vogel se produkte
Good health depends on the harmonious interplay of many factors – a balanced lifestyle, psychological wellbeing, vitality, sufficient exer..
Antarktika, ‘n ander wêreld
Antarktika ‘n Ander Wêreld is die eerste dokumentêr in ons nuwe dokumentêre reeks wat Donderdag 2 Julie 20:00 begin. Dis regtig iets beson..
Lethu aangedaan oor luisteraarsreaksie op sy storie
Haidee Muller se pad het onlangs op Bonnievale gekruis met die inspirerende Lethu, eienaar van ‘n spaza-winkel in die plakkerskamp. Hier i..
Hoender met gedroogde appelkose, sitrus & eiervrug
Meer as net vir peusel
In Suid-Afrika is daar ‘n wonderlike verskeidenheid droëvrugte beskikaar en meeste daarvan is plaaslike produkte ..
Oudtshoorn-klooster se musiekonderrig eggo ver
Die Holy Cross-klooster in Oudtshoorn se musiekprogram het van die 1950’s tot 1980’s ‘n groot invloed op die plaaslike gemeenskap gehad, s..
Vadersdag by Towerbosch te Knorhoek was ‘n wenner
Op Vrydag, 19 Julie het Oggend op RSG (9h00-11h00) met Johan Rademan, Martelize Brink en Haidee Muller regstreeks uit die Towerbosch-resta..
Luister na jou hart
Die hart staan sentraal tot jou gesondheid, en tog is dit verbasend hoe min aandag ons aan hierdie belangrikke orgaan skenk. Mens kan baie te wete word deur net na jou hart te luister: ‘n Normale hartklop is ‘n reëlmatige lub-dub soos ‘n 1_2___1_2 ___. Die twee geluide wat ‘n dokter hoor,word veroorsaak deur die klank van kleppe wat sluit en bloed wat daarteen val. Kan jy dink hoe sterk daardie kleppe moet wees?
Beleef die ‘maandlandskap’ van Walvisbaai en Swakopmund
Terrance April was onlangs die gas van Air Namibië vir ‘n kort kuier op Walvisbaai en Swakopmund. Hy was nogal verbaas oor al die aktiwite..
Weet jy wat oogtoetse alles kan verklap?
Deur Marí Hudson
Het jy geweet dat ‘n oogkundige tydens jou oogtoetse kan vasstel of jy aan hoë cholesterol ly, of hoë bloeddruk of dal..
Malta – van 5000 BC tot nou
Deur Marí Hudson
Toe ek onlangs Malta besoek het, op uitnodiging van ‘n goeie vriendin wat ‘n blyplek daar het, het ek nie geweet wat om ..
Aankondiging: RSG se nuwe programme!
Magdaleen Kruger, stasiebestuurder van RSG, het pas nuwe programme en programverskuiwings op RSG bekend gemaak wat op 13 April in werking ..
Dis hoe mens vlos
Dit raak dalk bietjie vreemd maar kyk bietjie hoe mens jou tande reg skoonmaak.
Nuwe operasie vir emfiseem
In September 2014 het dr. Johan Theron, longspesialis van Mediclinic Panorama, en prof. Coenie Koegelenberg van die Universiteit van Stell..
Mik voor jy druk
Kry bietjie komposisie in jou fotos met behulp van Steve McCurry, (bekend vir ondermeer “Afghan Girl”) se fotos.
US chirurge doen eerste penis-oorplanting ter wêreld
Presies 47 jaar en 8 dae nadat Chris Barnard die eerste hartoorplanting in die wereld gedoen het, het Suid-Afrika weer ‘n wereld-eerste in..
Só voel ware vryheid – Martelize oor haar ervaring in Namibië
Deur Martelize Brink, ná haar besoek aan Namibië in Februarie.
Vir die eerste keer in my lewe het ek uitgevind hoe ware vryheid voel. Di..
Die psige van ‘n reeksmoordenaar
In WIE IS EK, het Louis en Lise reeksmoordenaars bepreek. Waarom het Suid-Afrika so baie en hoe word iemand ‘n reeksmoordenaar, is van die..
Migraine: daar is hoop
Hoofpyn is sekerlik een van die algemeenste pyne wat Homo Sapiens kan ervaar. Bitter min volwassenes het nie al minstens een keer in hul l..
Die mense van TWEEDE TUISTE
Ek was bevoorreg om interessante, dankbare en baie toegewyde mense te ontmoet toe ek Saal A7, die Tygerberg Hospitaal se dialise-eenheid b..
Mediese speurder: fokus op alkohol
Forensiese patoloog dr. Izak Loftus van Pathcare op Somerset-Wes en lid van die uitvoerende komitee van die Nasionale Patologie Groep, kyk..
Nuwejaarsvoorneme
Dis 2015 en jy beloof jouself dat dinge hierdie jaar gaan gebeur! Jy gaan seker maak daarvan.Tyd vir doelwitte! Folksanger Woodie Guthrie ..
Beplan jou Kersmaal betyds
Maandag 15 Desember 2014
Beplan jou Kersmaal betyds
Heleen Meyer se aarbei- en basiliekruidslaai
Die einde van die jaar is vir meeste ..