Wetenskap & Tegnologie
CategorySelfs die fikste mens kan weens hoogtesiekte sterf
Hoogtesiekte (altitude sickness), oftewel akute bergsiekte (acute mountain illness) kan enige mens tref, selfs die heel fikste mens wat ‘…
Nou moontlik: genetiese toetse op embrio
In ‘n opwindende nuwe verwikkeling kan genetiese toetse nou reeds op die embrio wat in ‘n proefbuis ontwikkel word tydens in vitro fertil…
Hoe vorm ‘n tornado?
Suid-Afrika ervaar gelukkig nie sommer die mag van ‘n tornado nie, maar in dele van Amerika het dit al deel van sommige mense se lewe gew…
Die Zika-virus
Hier is alles wat jy wil weet oor die Zika-virus.
Klik hier vir die jongste inligting van die CDC (Sentra vir Siektebeheer) in Atlanta…
As die weerlig slaan…
Dit is nie die rubberbande van jou motor se wiele wat jou veilig hou nie, dit is die metaal van jou dak en deure. En om onder die naaste …
Hoe bly ‘n helikopter in die lug?
Ons sien die vliegmasjien gereeld in die lug, en wonder dikwels oor hoe daardie skroef die helikopter kan aandryf en sorg dat dit in die …
Nanotegnologie vir die toekoms
Jou kleuter se trapfiets gaan ewe skielik langer hou…en jou lipstiffie gaan dalk langer in die son kan bak – sonder om te smelt. Dís en…
Einstein se algemene relatiwiteitsteorie in onder 3 minute
Walter Isaacson, skrywer van onder meer ‘n biografie oor Albert Einstein, verduidelik met behulp van animasie, hoe die wetenskap van rela…