Nuusbriewe
CategoryNuusbrief Nov: Magdaleen skryf
Magdaleen Kruger skryf:
“Ons het ‘n baie geslaagde RSG Skatkis 2018 beleef en het uitstekende reaksie van ons luisteraars ontvang. Ons…
Magdaleen skryf: Die SAUK se omkeerplan
Magdaleen Kruger
Magdaleen Kruger, stasiebestuurder van die RSG, skryf in ‘n onlangse RSG nuusbrief:
”Die bestuur van die SAUK he…
Nuusbrief 14 Sept: Magdaleen sê
Een van die groot suksesverhale is RSG se Vat 5 CDs wat oor die jare verskyn het. Ons trek nou al by volume 7 met van die Brekfis met Der…
Die troeteldiere van Mostert 16
Omtrent al die personeel in die Johannesburgkantoor weet van Mostert 16 se manewales – as dit nie die twee tienerseuns is nie, is dit die…
Mariëtta: Wees jou dier se liefde waardig
‘n Goeie skoot van RSG se personeel, van aanbieders tot klankmanne, van bestuurders tot programsamestellers, is eienaars van troetediere….
Nuusbrief 15 Aug: Magdaleen sê
Magdaleen Kruger, stasiebestuurder van RSG skryf in RSG se Nuusbrief op 15 Augustus 2018:
”Goeidag hier van my kantoor in Radiopark i…
Nuusbrief 31 Julie 2018: Magdaleen sê
Die orrel tydens restourasie
Magdaleen Kruger, stasiebestuurder van RSG skryf:
“Gegroet hier vanaf my lessenaar in Radiopark hier …
Meld senderprobleme hier aan
Senderprobleme…
”Waar ons egter nog nie met ons gemoed uit die winter kan kom nie, is die daaglikse uitdagings met RSG se uitsendings…
Magdaleen sê: Luistersyfers groei
Ons is by die draaipunt verby. Ek praat nou van Winter-sonstilstand. Die langste nag en kortste dag was op Donderdag 21 Junie. (Ek val my…
Nuusbrief 31 Mei: Magdaleen sê
Magdaleen Kruger
Ek voel reeds hier in Mei om uit te roep stop die aarde, ek wil bietjie afklim om asem te skep. Maar ek wil darem we…
Vorige nuusbriewe
Die RSG nuusbrief hou jou op hoogte van die beste nuus, aktuele gebeure, sport, lewenstyl, opvoeding en musiek. Klik hier om in te teken …
Nou ja toe!
Bongumusa Makhatini
Nou ja toe, daar het ons toe weer ‘n nuwe SAUK-raad; dus, tyd vir ‘n nuwe begin en nuwe hoop. Die Raad het hierdi…
Nuusbriefwenner in sy noppies met R6000 van RSG
Kobus Schonken het geregistreer vir die nuusbrief, bloot vir meer inligting en ‘n loer na dinge agter die skerms.
Op Woensdag 23 Septemb…
Teken in op die RSG nuusbriewe
Bly op hoogte van die jongste gebeure deur hier te klik om in te teken op die algemene RSG nuusbief en gebruik die skakels onderaan jou n…