PraatSaam
CategoryDagga as medisyne: hoe, wie, watter siektes?
In Praat saam kyk Marí Hudson na die gebruik van dagga as medikasie. Dr Eileen Thomas beantwoord luisteraars se vrae en gee meer duidelik…
Kan jy dit bekostig om af te tree?
Wat is jou benadering teenoor aftrede? Kan jy dit bekostig om af te tree?
- Laai Af (42 994KB)
- Teken in met iTunes
- Luister
In die kop van ‘n massa-sluipmoordenaar
Stephen Paddock, die skut wat op eie houtjie sowat 59 mense uitgewis het en meer as 500 gewond het in Las Vegas, het glo sy wandaad haarf…
Hoe lewe plaasgemeenskappe midde-in toename in plaasaanvalle?
Die landbousektor is bekommerd oor die toename in plaasaanvalle. Wat doen plaasgemeenskappe om hulleself te beveilig?
- Laai Af (37…
Verdwyning van vuurwapens uit polisiestasies wek kommer
Die Minister van Polisie, Fikile Mbalula, het die Valke opdrag gegee om ondersoek in te stel na die redes vir die verdwyning van vuurwape…
Kan Aarto werk?
Die Minister van Vervoer het die Aarto-wysigingswetontwerp verwelkom. Hy sê wet sal bydra tot die verbetering van padveiligheid en die ve…
Regeringsfiasko met belasting-tekort
Die regering sal moontlik nie sy belastingteiken vir die jaar haal nie. Ontleders voorspel ‘n tekort van sowat R50-miljard. Wat is die im…
Die nuutste oor Nkosazana, Zuma, Ramaphosa en politiek
Gwede Mantashe sê die Desember konferensie waar ‘n nuwe ANC president verkies gaan word, is ‘n keuse tussen lewe en dood, armoede en welv…
Wat sal gebeur as VSA hul globale gesondheidsprogramme snoei?
Suid-Afrika hou asem op terwyl die Amerikaanse Kongres besluit of hulle president Donald Trump se voorgestelde plan om globale gesondheid…
NSFAS se R14 miljoen fout? Is daar nog glipse?
‘n Student van die Walter Sisulu-universiteit in die Oos-Kaap sê sy het die R14 miljoen wat verkeerdelik in haar rekening inbetaal is, aa…
Is die Curriebeker-toernooi nog relevant?
Dien die hoofswepe hul party of die Parlement?
Slaan die hoofswepe kitaar in die parlement? Dien hulle die politieke party of die parlement?
-
…
PraatSaam: Wat is die gevolge van Grace se diplomatieke immuniteit?
Wat is die diplomatieke en politieke gevolge nadat diplomatieke immuniteit aan Grace Mugabe, Zimbabw…
Is dit lasterlik om te sê iemand is gay?
Mduduzi Manana, die adjunk-minister van Hoër Onderwys, het na bewering ‘n vrou in ‘n nagklub aanger…
Zuma oorleef 198 teen 177
Dinsdag 8 Augustus 2017
18:46
Pres. Jacob Zuma het die wantroue-mosie oorleef.
Dit was die agtste mosie van wantroue teen Zuma.
Die…
Is die ontsteltenis oor swart skoolhoof rassisme?
Die konflik oor die aanstelling van ‘n swart hoof by die oorwegend bruin Klipspruit-Wes Sekondêre…
Hoe sterk staan die EFF?
Monitor/Spektrum: Die EFF is vandag vier jaar gelede in Soweto gestig. Die leier, Julius Malema glo die party se steun het sedert 2013 aa…
Waarom is datakoste so hoog in SA?
OKOSA, met die hulp van die Nasionale Verbruikerskommissie en die Mededingingskommissie, gaan ondersoe…
Moet die grondwet hersien word?
Is daar ‘n saak te maak vir die hersiening van die grondwet?
- Laai Af (43 402KB)
- Teken in me…
Waar staan die ANC leierstryd?
Is die ANC na aan breekpunt?
- Laai Af (44 202KB)
- Teken in met iTunes
- Luister
Wat is die stand van rugby in Suid-Afrika?
SARU het verlede week bevestig dat die Cheetahs en Southern Kings nie volgende jaar in die Superrugby…
Nasionale Gesondheidsversekering – wat wag op pasiënte?
Praat Saam: Vrydag 7 Julie 2017
Suid-Afrika se gesondheidsdienste gaan onherroeplik verander, maar hoe gaan dit jóú raak, en mediese fon…
Hoe gaan Suid-Afrika in 2030 lyk?
Politieke spanning in Suid-Afrika het verhoog, die ekonomie het in die hek geduik en al meer Suid-Afrik…
PraatSaam: Hoe hanteer ons uitsprake oor grondbesetting?
Hoe hanteer ons uitsprake van grondbesetting of ‘n moontlike burgeroorlog as grond onteien word sonder…