RSG personeel
CategoryDinge oor Amanda wat jy nie geweet het nie
Hier is ‘n klein kykie agter die skerms na Amanda Olivier, gewilde aanbieder van Musiek Sonder Grense.
Amanda Olivier
Noem 5 dinge oor ..
Kreatiewe Kobus se kopkuns
Toe Kobus Burger hom ‘n paar jaar gelede by RSG aangesluit het as Uitvoerende Regisseur: Drama, was my opdrag aan hom: Kobus, bring vernuw..
Só word nuusboeletien gebore
‘n Nuweling het haar pas by die Afrikaanse RSG-nuuslessenaar aangesluit. Sy is Annelene Moses en kom oorspronklik van die Kaap af. Annele..
Jody een van M&G se top 200 jonges
RSG se Jody Hendricks is aangewys as een van Mail & Guardian se 200 jong Suid-Afrikaners om dop te hou. Hy is benoem in die kategorie Med..
Herwinnings orkes
Volgens Andrew Lingwood, stigter van die Mobius Loop band , is Kristalglase nie noodwendig die beste sangers nie, nee glase uit herwinde g..
Leandi du Randt kuier in die RSG-ateljee
Die aktrise Leandi du Randt het in die Middag op RSG-ateljee gekuier en onder meer gesels oor Evanka en At Koster se verhouding in Binnela..
RSG bloei vir ander…word deel van die bloedfamilie
RSG en die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANB) span die hele Julie saam om luisteraars te oortuig om ‘n familie van toegewyde bloe..
Bekroonde Droomwa: ons nuwe aand-boekvoorlesing
De Klerk Oelofse lees voor uit wyle Barrie Hough se Droomwa
Lethu aangedaan oor luisteraarsreaksie op sy storie
Haidee Muller se pad het onlangs op Bonnievale gekruis met die inspirerende Lethu, eienaar van ‘n spaza-winkel in die plakkerskamp. Hier i..
Tjailatyd in die Alpe – kyk waar ons is
Ons nuwe Middag op RSG: luisteraars hou daarvan
Die S&E show kry stadigaan sy lê……..en luisteraars hou daarvan!
Middag op RSG het van 13 April af ‘n nuwe baadjie gekry en te oordeel aan..
Hie sittie manne
Vanaand se radioteater word aanbeveel vir volwassenes, omdat dit sensitiewe onderwerpe behandel en bevat, waarsku regisseur Johan Rademan.
Renske maak debuut as dramaregisseur
Renske Jacobs debuteer vanaand as dramaregisseur met die drama Wat sal die mense sê? Hier is ‘n bietjie agtergrond oor die drama en ‘n kyk..
6 ATKV-mediaveertjies vir 5 RSG-omroepers
Vyf RSG-aanbieders is op 8 Mei by ‘n glansgeleentheid in Johannesburg met ’n gesogte Mediaveertjie deur die ATKV bekroon. Martelize Brink ..
Mnr. Suid-Afrika kuier by RSG
Mnr. SA, Armand du Plessis, het ‘n geskarrel veroorsaak, veral onder die vroue hier by RSG, toe hy verlede week ‘n gas in RSG se Johannesb..
Wouter ontmoet Jonas Kauffmann!
Wouter de Wet, sjarmante en gewilde aanbieder van Dis Opera Sondagaande op RSG, het pas teruggekeer van Salzburg, Oostenryk waar hy die ja..
Aankondiging: RSG se nuwe programme!
Magdaleen Kruger, stasiebestuurder van RSG, het pas nuwe programme en programverskuiwings op RSG bekend gemaak wat op 13 April in werking ..
Willie Labuscagne, RSG nuusskrywer, groet
Willie Labuschagne, ‘n huishoudelike naam van die RSG nuusspan, lê aan die einde van die maand ná ‘n lang loopbaan die tuig neer.
Nuussk..
Hoogty: RSG se nuwe oggend-boekvoorlesing
Sussie Kotzé se see-roman soggens voorgelees
Die digter en letterkundige Petra Müller het eenkeer gesê Sussie Kotzé het amper eiehandig ’..
Akademie bekroon Johan Rademan
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het pas sy bekronings vir 2015 bekend gemaak, en Johan Rademan is een van ..
Vat 5 x 4!
Daar doen RSG dit toe weer. Ons stel bekend die 4de CD van die baie gewilde VAT 5 program Saterdae op BREKFIS MET DERRICH.
Só het ons d..
Só maak RSG se mense self musiek
Kyk, sommige mense is gemaak om op die verhoog te wees en ander te vermaak. En of dit nou lei tot die dawerende applous van ‘n waarderende..
RSG/Sanlam se dramawenners kry sertifikate
Die wenners van die RSG Sanlam Radiodrama-kompetisie vir 2014 het onlangs hul wennersertifikate ontvang. Zesta Vorster – wat die derde ple..
Dramaskryf-slypskool inspireer deelnemers
Werklikwaar ‘n “lewens-aanrakende ervaring” en “soveel meer as wat ek verwag het”. Dít is van die terugvoer wat RSG en Sanlam na die heel ..