Boeke
CategoryPaleontoloog/ateïs skryf kerkboek
Wat moet ons met ons Kerk doen? is ’n poging om te probeer verstaan waar ons as Afrikaners teologies vandaan kom, watter kragte en magte o..
Nuwe boekvoorlesing saans is ‘n speurverhaal
Eksentrieke vrou verdwyn ná vendetta
RSG se nuwe aand-boekvoorlesing is ‘n speurverhaal met ‘n paar interessante kinkels. Vermis op All..
Ontvlug met RomanzaLiefde!
Jy verdien ’n bederf. RomanzaLiefde-tydskrif is ’n vakansie in 96-bladsye. Maak ’n koppie koffie, skop jou skoene uit en ontvlug na ’n wêr..
Kan mens dán eis teen die Padongelukkefonds?
Dis vakansietyd, en Igna Klynsmith deel ‘n paar hofsake oor nalatigheid ten opsigte van die veiligheid van kinders.
Hy bespreek ook ‘n ..
5 RSG-boeke en CDs nou op die rak
Kyk, daar was darem vir jou die afgelope tyd ‘n goeie skoot boeke en selfs ‘n nuwe CD wat voortgevloei het uit van RSG se gewildste progra..
Fiks vir die Lewe die boek is nou op die rakke
Die boek, Fiks vir Lewe, saamgestel uit die beste stukke van dié gewilde geestelike Sondagaandprogram, is nou op die winkelrakke beskikbaa..
Pragboek oor SA natuurparke
“Ek kan nie uitgepraat raak oor hierdie fantastiese boek nie, wens julle kon dit in julle se hande hou. En daai voorblad!!!!!!! Dis van ‘n..
Nuwe boekvoorlesing = Amraal
Woensdag 26 Oktober begin ons nuwe boekvoorlesing – AMRAAL deur Marinda van Zyl.
Die storie
Die storie van Amraal en sy mense begin by..
Oggend- en Aandgedagtes nou as Bybeldagboek beskikbaar
Die beste van RSG se Oggend- en Aandgedagtes se bemoedigende boodskappe is nou as Bybeldagboek in boekvorm beskikbaar as God se beste vir ..
Dan Sleigh se veerligte roman op RSG voorgelees
‘n Boek met “attitude”. Dít is hoe die resensent Joan Hambidge die bekroonde roman, Wals met Matilda, beskryf het.
Dan Sleigh se Wals m..
Meer oor Fyn Porselein
‘n Ouma, ‘n ma en ‘n kleindogter neem bestek op van hul lewens. Elkeen meen dat haar lewe, soos die stand van teeblare onderin ‘n koppie, ..
Bekroonde debuutroman op RSG voorgelees
“Dit gebeur selde dat ‘n mens met die lees van die eerste sin pens en pootjies in ‘n boek val.” Dit was die reaksie van die joernalis en r..
Flori en Koelsoem se kookboek kook
Kook saam Kaaps, die kookboek deur Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker, verkoop soos soetkoek. As jy dit nog nie het nie, moet jy maar vi..
Woordfees-Beiteltjie bars uit sy nate
RSG se BEITELTJIE, wat elke jaar by die KKNK aangebied word, was vanjaar vir die eerste keer by die US Woordfees in Stellenbosch en dit he..
Nuwe Harry Potter boek oppad
Harry Potter-skrywer JK Rowling het pasbekend gemaak dat ‘n nuwe Harry Potter boek oppad is en op 31 Julie – op JK Rowling se 50e verjaar..
Humor in die hof – ons soek jóú storie
Ian Wessels is besig om vir RSG ‘n boek saam te stel oor stories en staaltjies uit die regswêreld. Die voorlopige werkstitel is Humor in d..
Lig wankelend: Lewe en liefde gevier in nuwe boekvoorlesing
Op 24 November 1949 kom Utte Reuter van Leipzig alleen in Kaapstad-hawe aan. Saam met haar dra sy twee pakkies briewe en ‘n digbundel van ..
Hartstories – die boek met goedvoelstories is hier
HARTSTORIES – SOOS GEHOOR OP TJAILATYD ….Amore vertel
Hartstories is ‘n samestelling van gewilde saamrybriewe wat ek die afgelope 5 jaar ..
Brekfis met Derrich en Adelie se resepteboek is ‘n mooi boek
Die nuwe resepteboek Brekfis met Derrich en Adelie sal eersdaags op die rak wees. Dit is verlede naweek by Solms Delta bekend gestel.
Ad..
Kom lees saam: Ons nuwe boekklub
Kom lees ‘n hond uit die bos saam met Martelize en Oggend op RSG se nuwe boekklub
As jy ‘n Oggend op RSG-luisteraar is, het jy seker al g..
Ontmoet ‘Mina’
Sy het luisteraars gaande en soms in trane met haar vertolking van Mina in Die Verdwyning van Mina Afrika. Sy is sprankelend en net so moo..
Die Verdwyning van Mina Afrika
Die middagvervolgverhaal Die Verdwyning van Mina Afrika ontlok groot en positiewe luisteraarsreaksie.
Hier is slegs enkele voorbeelde van..
Bekroonde Droomwa: ons nuwe aand-boekvoorlesing
De Klerk Oelofse lees voor uit wyle Barrie Hough se Droomwa
Wat sê die SA Reg oor genadedood?
Igna Klynsmith en Ian Wessels bespreek ‘n onlangse hofsaak waarin ‘n terminaal siek applikant gevra het dat ‘n geneesheer toegelaat moet w..