Boeke
CategoryDis nou hope talent!
Sisca Julius (18) is pas aangewys as die Nasionale Wenner: Prosa en Poësie in die kreatiewe Poort-skryfkompetisie van die SA Akademie vir ..
Groeipyne-boek nou beskikbaar
Die 45 uitsendings van RSG se gewilde oggendprogram, Groeipyne, is nou in ’n boek saamgevat sodat jy dag en nag antwoorde en wenke kan kry..
Die nuwe in-ding: Inkleurboeke vir grootmense
Party mense beweer dat die boeke wat jy koop is ‘n venster tot jou siel. Maar wat sê dit wanneer daai boeke kryte, koukies en potlode vere..
Hoogty: RSG se nuwe oggend-boekvoorlesing
Sussie Kotzé se see-roman soggens voorgelees
Die digter en letterkundige Petra Müller het eenkeer gesê Sussie Kotzé het amper eiehandig ’..
Dit gebeur nie elke dag nie!
‘n Sonderlinge eer het Marlene van Niekerk, ‘n Suid-Afrikaanse skrywer met Afrikaans as moedertaal, te beurt geval met haar benoeming op d..
RSG en JJ se nuwe tuingids is op die rak
Só lyk die omslag van RSG en tuinboukindige JJ van Rensburg se splinternuwe tuingids Elke seisoen is jou beste seisoen.
Elke seisoen is ..
Skote gaan klap in ‘Paradiso’
Paradiso is ‘n splinternuwe aksiebelaaide vervolgverhaal deur die bekroonde dramaturg Charles J. Fourie. Dit is ook die opvolg op sy vorig..
Boekvoorlesing: ‘Stippellyn’
Sy het gedink dit was verby… ’n hoofstuk van haar lewe wat afgesluit is, maar toe sien sy uit die hoek van haar oog die gestalte by di..
Sport vir die siel trek ‘n boekbaadjie aan
Dit was byna onvermydelik dat die gewilde Maandagoggendprogram Sport vir die Siel tot ‘n boek sou gelei. RSG se Pieter van den Berg en pastoor Dave Strydom se gelyknamige boek sal lesers help om ʼn wedstrydplan vir hul lewens saam te stel.
Voorlesing: ‘Die swye van Mario Salviati’
Die akteur en stemkunstenaar Chris van Niekerk is die voorleser van RSG se splinternuwe aand-boekvoorlesing van Etienne van Heerden se Die..