Kuns
CategoryRSG Skatkis Program
RSG kondig met trots aan dat ons in November RSG Skatkis 2018 aanbied.
Dié mini-kunstefees word op 12, 13 en 14 November saans van 20:…
Smeltkroes bind alle musieke saam
MAANDAG 12 NOVEMBER
20:00 Smeltkroes DEBUUT
Luna Paige
Afrikaanssprekendes van die Kaap vind hul wortels wyd en syd. Hier is n…
Kunsmatige kunswerk haal hoë prys
Edmond de Belamy is die titel van ‘n kunswerk wat geskiedenis gemaak het toe dit die eerste skildery geword het wat deur kunsmatige intel…
Kleurvolle lugruim met vlieërfees in Kaap
Santie Terreblanche en Greg Mountjoy gesels met Martelize Brink by Oggend op RSG oor die Kaapstadse Internasionale Vlieërfees en die and…
Francois Stemmet: bekende stem van Sarel Seemonster, Seef Visagie…
Francois Stemmet
Francois Stemmet is ‘n gesoute akteur, skrywer en veral bekend as stemkunstenaar. Hy vier vanjaar vyftig jaar in die b…
Kosbare versameling botaniese sketse
ʼn Kosbare versameling van die oorspronklike botaniese illustrasies wat tussen 1912 en 1932 vir drukwerk in Rudolf Marloth se Flora of Sou…
Landskapskuns: groter as gróót
Strijdom van der Merwe se rooi bome in Stellenbosch se Dorpstraat laat die wit geboue sterker uitstaan.
Met landskapkuns moet die kun…
Só bou Strijdom Mandela-gedenkbeeld op akker
Stijdom van der Merwe het die standbeeld van Nelson Mandela, wat voor Stellenbosch se stadsaal staan, ontwerp. Hy gesels Woensdag 2 Mei t…
RSG se program by die KKNK
Wanneer laas was jy by die KKNK in Oudtshoorn?
RSG is al die afgelope 24 jaar elke jaar daar voor die CP Nel-museum. Met ‘n musiekverh…
Twee radiodrama-skrywers in 1e plek in RSG Sanlam dramakompetisie
Albert Short, Kobus Burger en Lee Doubell
Twee radiodrama-skrywers het vanjaar koning gekraai in RSG en Sanlam se radiodrama-skryfkom…
RSG Skatkis vol woordwalse tot Vrydagaand
RSG Skatkis is ‘n splinternuwe konsep waarmee RSG sy luisteraars vir vier dae lank met drama, woordkuns, ‘n dokumentêr en boonop ‘n ekskl…
RSG Blokraaitoernooi by Vrystaatfees
Goeie nuus vir blokraai-verslaafdes is dat RSG se blokraaitoernooi weer vanjaar aangebeid word by die Vrystaat Kunstefees, wat van 18 tot…
Hoe kunswerke gerestoureer word
Die restoreerder, Keith Seaford, vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hy te werk gaan …
Vierde Oppiwater Kunstefees was weer ‘n treffer
Die beste ooit; reuse-sukses; uit die boonste rakke; ons gaan volgende jaar weer…….dit is van die terugvoer oor die pasafgelope RSG/Lefra…
Skep ‘n Paaskuiken met suikerkuns
Hoe maak mens ‘n paaskuiken uit ‘n paas-eier met suikerkuns?
Suikerkunstenaar Marlene Schoeman wys hoe in 8 stappe. (Haar webblad is w…
RSG by die Woordfees!
RSG saai vanjaar weer verskeie programme by die Woordfees op Stellenbosch uit. Ons geel karavaan is by die Plataankafee langs die ATKV-Bo…
Dokumentêr: Agter die gordyn – luister weer
Ballet dateer so ver terug as die 15de eeu toe die Italiaanse adelstand mekaar wou beïndruk met uitspattige en oordadige partytjies. ‘n N…
Oppiwater Kunstefees 2017
VIERDE OPPIWATER KUNSTEFEES PROGRAM BEKEND
Die aap is uit die mou. Die program van RSG en LEFRA se vierde Oppiwater Kunstefees vroeg…
Luister weer: Lerina Eramus – van die Mannheim-sage tot nou
Johann van Lill het in haar huis met Lerina Erasmus gesels.
As jy dit misgeloop het, luister hier na die insiggewende gesprek met die ak…
Carla Pohl gee ‘n opera-sangles
Carla Pohl, Suid-Afrikaanse operasangeres wat ‘n internasionale loopbaan as dramatiese sopraan beleef het, singe nie meer nie, maar gee s…
RSG Kunstefees Program: dag-vir-dag
RSG Kunstefees 2016 P R O G R A M
‘n Magdom nuwe produksies, debuutwerke en klankeksperimente gaan jou van 13 – 18 November op RSG bek…
Sondag 15h00: Amanda Strydom in State of the Heart
Kabaret: State of the Heart – Amanda Strydom in kabaret
Uitsaaidatum: Sondag 13 November om 15.00
Die veelbekroonde State of the H…
Sondag 19h40: Michelle Breedt in konsert
Uitsaaidatum: Sondag 13 November om 19.40
RSG het ‘n groot slag geslaan! Die Suid-Afrikaans-gebore internasionale mezzosopraan Michelle …
Nee wat, die koek is droog
Hierdie reeks kort-kortverhale het alles met ‘n koek te doen – ‘n droë ene.
‘n Groep kortverhaalskrywers het in opdrag van RSG Kunstef…