Kuns
CategoryRSG Kunstefees: Humor
Jy sal nie kan help om te glimlag nie.
Indeks
# Nee wat, die koek is droog
14 – 18 November 09.15
‘n Groep kortverhaalskrywers het in…
RSG Kunstefees: Gedigte
Die bekendstelling van ‘n nuwe digbundel, die voordra van liefdesgedigte, die voordra van uitsonderlike ongepubliseerde gedigte en die vi…
RSG Kunstefees: Musiek en woord
Vyf klankstories, ‘n klankeksperiment, drie woord-en-lied produksies, ‘n operasangklas en ‘n ritmeklas is ingesluit in dié stel produksie…
RSG Kunstefees: Musiek
Ons het nie minder nie as vier musiekproduksies, en dit is sonder die produksies wat musiek en teks kombineer.
Indeks
(Klik net op d…
Ontmoet ons feeskunstenaars en spesiale gaste
Ons stel jou tydens ons Kunstefees aan 6 talentvolle Suid-Afrikaanse kunstenaars en ons spesiale gaste voor:
Indeks
- Marieke Prinsl…
Feeskunstenaar Charles Badenhorst se animasies bekoor
Charles Badenhorst gee karakters lewe met sy kreatiewe animasies
Uitsaaidatum: Dinsdag 15 November, 11.10.
Luister hier na die gespre…
Feeskunstenaar Willie Bester skep uit skroot
Willie Bester se skilderye en skeppinge uit metaal en skroot vertel stories van gedwonge verskuiwings, Distrik Ses en die alledaagse lewe…
RSG Kunstefees: Drama produksies
‘n Magdom nuwe produksies, debuutwerke en klankeksperimente gaan jou van 13 – 18 November op RSG bekoor. Die RSG Kunstefees 2016 spog van…
Feeskunstenaar Zyma Amien toor met naalde en spelde
Uitsaaidatum Vrydag 18 November, 11.10
Zyma Amien (54) is van Landsdowne in die Kaap, en is die wenner van die 2016 Sasol New Signatures…
Kunstenaar van die dag: Collen Maswanganyi (hout/beeldhouwerke)
Collen Maswanganyi (hout/beeldhouwerke)
Uitsaaidatum: Woensdag 16 November 11.10
Kunstenaarsprofiel: Conrad Theys
Uitsaaidatum: Woensdag 16 November, 10.20
Conrad is ‘n veelbekroonde skilder en woon in Bellville-Suid. Hy is op Montagu gebore. Hy is v…
Kunsteprofiel: Marius Titus
Debuut
Gedigte: Marius Titus (70)
Uitsaaidatum: Maandag 14 November 10.10, Dinsdag 15 November – Vrydag 18 November, 11.35
Die Ste…
Kunstenaarsprofiel: Marieke Prinsloo-Rowe
Uitsaaidatum: Maandag 14 November, 11.10
Marieke Prinsloo se ateljee is op Grabouw. Johan van Lill het daar by haar gekuier.
…
Sondag 16h05 – Gedigte: Woorde lok woorde
Versprogram: Woorde lok woorde
Uitsaaidatum: Sondag 13 November 16.05
‘n Spesiale versprogram waarin gedigte oor landskappe, taal en ve…
‘n Grammy vir Afrika met Wouter Kellerman en die Soweto Gospel Choir
‘n Grammy vir Afrika (DEBUUT)
Uitsaaidatum: Woensdag 16 November, 20.30
Met Wouter Kellerman & die Soweto Gospel Choir
Suid-Afrika s…
William Shakespeare se Twaalfde Nag
Drama: Twaalfde Nag deur William Shakespeare DEBUUT
Uitsaaidatum: Maandag 14 November 20.15
Uys Krige se vertaling van William Shakespe…
Uitsonderlike drama oor Sarah Baartman
Drama: Sarah deur Karien Polley (DEBUUT)
Karien Polley
‘n Opdragwerk vir RSG Kunstefees 2016
Met June van Merch & Marcel van …
Drama oor Audrey Blignault: Oulap se Rooi
‘n Oulap se rooi DEBUUT
Uitsaaidatum: Dinsdag 15 November, 20.00
Met Woutrine Theron. Saamgestel uit die werk van Audrey Blignault de…
Drama: Engel met ‘n hamer
Opdragwerk drama: Die lewe van Beyers Naudé
Uitsaaidatum: Sondag 13 November om 18.00
Joey van Niekerk se opdragwerk, Engel met ‘n hame…
Humor: VryLag met Emo, Schalk & Lindie
Humor: vryLAG (DEBUUT)
Met Emo Adams, Schalk Bezuidenhout & Lindie Stander
Uitsaaidatum: Vrydag 18 November, 19.40.
Hierdie gedugt…
Musiek: Danzer met Anton Goosen, Zolani, David Kramer en ander
Musiek: Danzer DEBUUT
‘n Konsert met Anton Goosen en sy Bushrockband, Zolani Mahola van Freshlyground, David Kramer, Tribal Echo, Sima M…
Liefdesverse: Lief-lief deur Afrikaans
Liefdesverse: Lief-lief deur Afrikaans
Johann Nel
Met Johann Nel & Joanie Combrink. Saamgestel deur Juanita Swanepoel
In Lief-l…
Woord en musiek: Vivaldi se 4 seisoene
Woord en musiek: Vier seisoene deur Antonio Vivaldi DEBUUT
Uitsaaidatum: Dinsdag 15 November 21.20
Luister na die promo:
Uit…
Woord en lied: Die liefde, bittersoet – Die lewe van Sappho
Woord en lied: Die liefde, bittersoet – Die lewe van Sappho in woord en lied (DEBUUT)
Uitsaaidatum: Dinsdag 15 November, 19.15.
Vertaal…