Kuns
CategoryDie hipnotiese kuns van mosaïek
Neem vyf minute af en reis na ‘n ander wêreld waar vakmanne hipnotiese patrone met die hand skep.
RSG op die Gariep-fees
Ettienne Ludick, Sue Pyler en Fritz Klaaste het die laaste naweek in Augustus Kimberkley besoek en Middag op RSG van die Gariep-fees uitg…
Vinnige voete
As jy nog nie die dansgroep Lord of the Dance se vertoning gesien het nie, loop jy ‘n skouspel van vernuftige dansbewegings mis.
Die jo…
Die mondskilders van Durbanville
Hulle skilderye slaan jou asem werklikwaar weg, dié mond-skilders by Huis André Olivier in Durbanville. Almal wat hier woon, is van die n…
Kom kuier by RSG se Geel Kol by die KKNK
Die geel kol …dis waar jy weer vanjaar by die KKNK vir RSG sal kry. Die geel kol voor die CP Nel-museum in Baron van Rheedestraat. Op on…
Só gaan ons lyk by die GEEL KOL by KKNK
RSG se hoof van drama, Kobus Burger, het ‘n tydjie afgeknyp om model te speel en vir jou te wys hoe lyk RSG se ontspanningsdrag by die KK…
‘n Liefdesbrief vir laaghout
Daar is regtig geen spesifieke rede hoekom ons hierdie video met julle deel nie behalwe dat dit iets alledaags uitlig i.v.m. die uniekhei…
Spesiale Kersdag-programme
Elke Kersdag bied ons vir jou ‘n reeks inspirerende en verkwikkende programme aan om die dag te vier.
Ons wou die gees van vrede saamvat…
2 tot 16 in 80 minute nou op CD
Die klavierkonsert ‘2 tot 16 in 80 minute’ waar agt pianiste uiteindelik op vier vleuelklaviere gespeel het, was een van die groot treffe…
2e RSG Oppiwater Kunstefees
RSG-omroepers Ettienne Ludick en Lynette Francis gaan daar wees. En as jy oor vier maande saam met hulle op die skippie wil wees om die…
Ella se Perde: skoolhoof se seun vertel
ELLA SE PERDE het ongekende luisteraarsreaksie gelok. Maar dit is die reaksie van een spesifieke RSG-luisteraar wat ons by RSG laat reg-o…
Uittreksel: Nataniël vertel
‘n Lag met ‘n traan…dis hoe ons Nataniël se stories ken. In RSG Kunstefees se Nataniël vertel , kan jy luister na ‘n keur van sy stories van die afgelope jare. Daar’s onder meer die storie oor die troumars en die een oor die slap kar.
RSG Kunstefees
King Lear in sprankelende Afrikaans, Nataniël vertel sy heel beste stories, 80 vingers trippel oor die klawers, en opvoerings deur ‘Katriena’, Mark Banks en Shimmy Isaacs, is maar enkele hoogtepunte van die fees. Dis Teater van die Verbeelding sonder grense!
Robert Hamblin se ‘The Colony’ uitstalling
Esté Gross gesels met die fotograaf Robert Hamblin oor sy uitstalling THE COLONY by die Universiteit van Johanensburg.
Oppiwater Kunstefees
RSG en LEFRA PRODUKSIES bied hul tweede OPPIWATER KUNSTEFEES op die MSC OPERA aan van 9-13 Maart 2015. Die eerste OPPIWATER KUNSTEFEES wa…