Vermaak
CategoryDie mondskilders van Durbanville
Hulle skilderye slaan jou asem werklikwaar weg, dié mond-skilders by Huis André Olivier in Durbanville. Almal wat hier woon, is van die ne..
Die Verdwyning van Mina Afrika
Die middagvervolgverhaal Die Verdwyning van Mina Afrika ontlok groot en positiewe luisteraarsreaksie.
Hier is slegs enkele voorbeelde van..
Bekroonde Droomwa: ons nuwe aand-boekvoorlesing
De Klerk Oelofse lees voor uit wyle Barrie Hough se Droomwa
Wat sê die SA Reg oor genadedood?
Igna Klynsmith en Ian Wessels bespreek ‘n onlangse hofsaak waarin ‘n terminaal siek applikant gevra het dat ‘n geneesheer toegelaat moet w..
Oudtshoorn-klooster se musiekonderrig eggo ver
Die Holy Cross-klooster in Oudtshoorn se musiekprogram het van die 1950’s tot 1980’s ‘n groot invloed op die plaaslike gemeenskap gehad, s..
Aspirant akteurs presteer by toneelkompetisie
Sowat 500 jong akteurs en aktrises het vanjaar ingeskryf vir die Nasionale Toneelspel-kompetisie vir hoërskoolleerlinge. Ongeveer 70 deeln..
Vadersdag by Towerbosch te Knorhoek was ‘n wenner
Op Vrydag, 19 Julie het Oggend op RSG (9h00-11h00) met Johan Rademan, Martelize Brink en Haidee Muller regstreeks uit die Towerbosch-resta..
Renske maak debuut as dramaregisseur
Renske Jacobs debuteer vanaand as dramaregisseur met die drama Wat sal die mense sê? Hier is ‘n bietjie agtergrond oor die drama en ‘n kyk..
6 ATKV-mediaveertjies vir 5 RSG-omroepers
Vyf RSG-aanbieders is op 8 Mei by ‘n glansgeleentheid in Johannesburg met ’n gesogte Mediaveertjie deur die ATKV bekroon. Martelize Brink ..
Dis nou hope talent!
Sisca Julius (18) is pas aangewys as die Nasionale Wenner: Prosa en Poësie in die kreatiewe Poort-skryfkompetisie van die SA Akademie vir ..
Mnr. Suid-Afrika kuier by RSG
Mnr. SA, Armand du Plessis, het ‘n geskarrel veroorsaak, veral onder die vroue hier by RSG, toe hy verlede week ‘n gas in RSG se Johannesb..
Wouter ontmoet Jonas Kauffmann!
Wouter de Wet, sjarmante en gewilde aanbieder van Dis Opera Sondagaande op RSG, het pas teruggekeer van Salzburg, Oostenryk waar hy die ja..
Groeipyne-boek nou beskikbaar
Die 45 uitsendings van RSG se gewilde oggendprogram, Groeipyne, is nou in ’n boek saamgevat sodat jy dag en nag antwoorde en wenke kan kry..
Kyk die musiek
Aankondiging: RSG se nuwe programme!
Magdaleen Kruger, stasiebestuurder van RSG, het pas nuwe programme en programverskuiwings op RSG bekend gemaak wat op 13 April in werking ..
Koebaai Meraai vir Loslip
‘n Tyd om te kom, en ‘n tyd op te gaan…, skryf Ian Wessels.
Mense spot gereeld dat Loslip se luisteraars hulle Bybels só goed ken dat h..
Die nuwe in-ding: Inkleurboeke vir grootmense
Party mense beweer dat die boeke wat jy koop is ‘n venster tot jou siel. Maar wat sê dit wanneer daai boeke kryte, koukies en potlode vere..
Gert van Tonder op radio in wen-drama
Gert van Tonder van Groep Twee-faam is eersdaags op RSG te hoor in die Paasdrama, Terugreis.
Gert van Tonder, wat destyds saam met Sias R..
Moenie ons Paasdrama MASKERS misloop nie
RSG bied op Goeie Vrydag 3 April weer ‘n hele klompie spesiale stemmingsprogramme aan. Hier is enkele van die hooftepunte op ons Goeie Vry..
Kom kuier by RSG se Geel Kol by die KKNK
Die geel kol …dis waar jy weer vanjaar by die KKNK vir RSG sal kry. Die geel kol voor die CP Nel-museum in Baron van Rheedestraat. Op ons..
Nuwe reeks oor balletmusiek begin 5 April
Op Sondag 5 April begin ‘n nuwe musiekreeks op RSG – Uitnoding tot die Dans – aangebied deur Wouter de Wet. Die reeks sal uit dertien prog..
SA Top 20
- Joyous Celebration Choir, Joyous Celebration 19: Back to the Cross
- Sam Smith, In the lonely hour
- Verskeie Kunstenaars, Klankbaan: Fift..
Só gaan ons lyk by die GEEL KOL by KKNK
RSG se hoof van drama, Kobus Burger, het ‘n tydjie afgeknyp om model te speel en vir jou te wys hoe lyk RSG se ontspanningsdrag by die KKN..
André P. Brink se ‘Lobola’ deel van nuwe Radioteater-seisoen
Werk van wyle André P. Brink asook die kortverhaalskrywers Jan Rabie en Guy de Maupassant is ingesluit in RSG se eerste Radioteater-seisoe..