Radiodrama
CategoryNuwe middag vervolgverhaal = Brulsand
BRULSAND is Charles J Fourie se nuwe vervolgverhaal wat Donderdag 12 Des, 14:45, net voor Spitstyd, begin. Dit is vol spanning en intrige…
Luister weer: Kulkiekies
KULKIEKIES, ‘n drama deur Deon Johnston oor gevare van sosiale media, word op Donderdag 12 Desember om 20:00 op RSG uitgesaai. Christell…
Luister Vrydag: “Die Oudisie”
Dié radioteater – wat op vanjaar se Oppiwater Kunstefees opgeneem is – word Vrydag, 6 Desember 2019 tussen 14:00 en 15:00 op RSG se “drie…
Skatkis 2019: die hele program
RSG SKATKIS 2019 (Let wel: die program is onderhewig aan verandering.)
RSG Skatkis is van 1 tot 4 Desember terug met ‘n spesiale klank…
Oogkundige wen radiodrama-kompetisie
Karin du Toit
‘n Oogkundige van Vanderbijlpark, Karin du Toit (39), is die wenner van vanjaar se RSG Sanlam Radiodrama-skryfkompetisi…
Luister weer: Army-drama uit 80’s
‘n Hele kaserne vol akteurs vat jou terug na die verpligte 2-jaar dienspligtydperk in die laat 70’er en 80’er jare in Suid-Afrika. Agter…
Die poppe dans (amper)
Die bekroonde radioskrywer William Oosthuizen se Doller as kopaf is ‘n situasiekomedie met klugtige momente. Dit het op Donderdag 21 Nove…
Drama oor tegno-slaaf tiener
Die afgeslote lewe van tegnologie-verslaafde
Koelkop, ‘n drama oor ‘n tegnologie-verslaafde tiener, is geskryf en geregisseer deur Le…
Luister weer: ‘Grootpad na Kleinkop’
Die Vrystaat
Grootpad na Kleinkop, ‘n spanningsdrama deur Lee Doubell – ‘n voormalige wenner van die RSG en Sanlam Radiodrama-skryfko…
Stille Waters: Luister weer
Stille Waters oor ‘n moord en intriges op ‘n klein, windverwaaide dorpie, deur Anton Treurnich, word op 31 Oktober 20:00 uitgesaai.
DIE…
Glo-stof en Drosters: Luister weer
Glo-stof
Aanstaande Donderdag (17 Oktober om 20:00) kan luisteraars uitsien na ‘n DUBBELDOOR-bederf. Dis reg, ja, twee radiodramas en…
Luister weer: Dawid Minnaar in Chris Barnard opdragwerk
RSG vier die Sestiger Chris Barnard se 80ste verjaardag met die argiefdrama Op die pad na Acapulco, wat op Donderdag 10 Oktober om 20:00 …
Luister weer: Die vrou op die skuit
Radioteater: “Die vrou op die skuit”
‘n Kortverhaal deur Elise Muller
Vir die radio verwerk deur André Kotzé
“Die vrou op die sk…
‘Bure Alweer’ begin vanaand
Elma Potgieter en Richard van der Westhuizen
Dié middagvervolgverhaal skop af op Donderdag 27 Junie, en duur tot en met Woensdag 18 S…
Luister weer: Grensbreker
RSG se eerste Radioteater-seisoen vir 2019 is besig om tot einde te loop.
Radioteater word van April tot Junie elke Donderdag om 20:00…
‘Gert Garries, ‘n Baaisiekel Blues’: Luister weer
As jy die uitsending van Gert Garries. ‘n Baasiekel-blues, misgeloop het, kan jy hier na dié besonderse drama luister.Eben Cruywagen het …
Afkoeling: donker komedie vol kinkels
AFKOELING deur Martyn le Roux. Luister Donderdag 13 Junie om 20:00 in Radioteater
Die bekroonde radiodramaturg Martyn le Roux – bekend…
Luister weer: die komiese drama, Erfporsie
Donderdagaand 6 Junie om 20:00 kan jy in RSG se Radioteater luister na Ronel Mostert se drama vir smulpape, Erfporsie, met Roeline Daneel…
Hoërskoolleerders in twee nuwe RSG-opdragdramas
Onderskrif: van links is Graeme Watson, Greteli Fincham, Adri Waterboer, Francois van der Merwe, Angelo Bergh, Kobus Burger van RSG, die…
Karel se Oupa is oor verlies, deernis en aanvaarding
Karel se Oupa kry gestalte rondom die verhaal van drie geslagte Karel’s wat elkeen verlies – en aanvaarding – op sy eie manier ervaar en …
Luister weer: Ouma op haar besem
23 Mei: Ouma op haar besem, deur Annika Swanepoel
Donderdagaand is dit tyd vir Annika Swanepoel se Ouma op haar besem met spelleiding d…
Luister weer: ‘Klippe wat val’
16 Mei: Klippe wat val deur Philip Rademeyer
Die dramaturg en regisseur Philip Rademeyer se Klippe wat val het die afgelope jaar tydens …
Luister weer: Wilhelm Tell
Die appel, die kruisboog, die pa en die arme seun
In die ou Germaanse sages word die verhaal van die Switserse baasskut Wilhelm Tell, …
Luister weer: Wendrama “Anders geveer”
Die algehele wendrama van verlede jaar se radiodrama-kompetisie, Sophia van Taak se Anders geveer, is Donderdagaand 2 Mei om 8 uur uitge…