Radiodrama
CategoryHet jy ‘n Onverwagse Krismisboks misgeloop?
Op Donderdag 24 Desember is Christo Davids se debuut-radiodrama, ‘n Onverwagse Krismisboks, gehoor. Dit is ‘n roerende drama wat die rol v..
Vanaand se radiodrama
WILDE ROOSMARYN deur Daleen Krüger
Regie: Margot Luyt
‘n Violis kom uit die buiteland terug na Suid-Afrika en die dorpie ..
Hashtag Hasepad – ‘n moderne liefdesverhaal
Met die jaar wat met verbysterende vaart ten einde snel, is dit altyd goed om die lekkerte van die naderende Kersvakansie solank met ’n li..
Hier’s radiodrama wenners
Die wenners word hiermee aangkondig:
- Die dramaturg Charles J. Fourie se radiodrama, Vergifnis, het die RSG Sanlam Radiodrama-skryfkom..
Agendas se slot-episode vandag
Agendas se slot-episode is Dinsdag. Om net terug te loop op die spoor, lees verder.
Vanaf 1 Desember 2015 span die skrywer Joe Kleinhan..
Bloedlyn gaan jou laat ril
Is jy met die maan gepla?
Oor die invloed wat die maan op die mens het, word daar al lank bespiegel..
Alles om ons het ‘n invloed op..
Verbysterende debuutdrama
“Selde of ooit kry ‘n mens ‘n debuutdrama soos Van die vlees deur die kreatiewe dramaturg, Karien Polley, wat soveel ware gebeure uit die ..
Nagrit-riller is op ‘n ware verhaal gegrond
Nagrit na Keetmanshoop is op ‘n ware nagmerrierit in 1982 gegrond. Regisseur Renske Jacobs skryf meer oor dié radiodrama wat Donderdag 5 N..
Kysbriewe – skreeusnaaks en hartverskeurend
Die skreeusnaakse én hartverskeurende verhaal van die vriendskap tussen Andrew Makepeace Ladd III en Melissa Gardner, wie se verhaal ontvo..
Italo Calvino en Tertius Kapp in RSG se Radioteater-seisoen
Daar is baie illustrasies en omslae van die bekende boek.
Met sy dood, altesame drie dekades gelede, was Italo Calvino die mees vertaald..
Impromptu teater uit die boks
Op Oggend op RSG vang die span al meer nuwe dinge aan. Hulle het onlangs sommer vinnig ‘n drama geskep en opgevoer nadat luisteraars die n..
Kreatiewe Kobus se kopkuns
Toe Kobus Burger hom ‘n paar jaar gelede by RSG aangesluit het as Uitvoerende Regisseur: Drama, was my opdrag aan hom: Kobus, bring vernuw..
Ons nuwe middag-vervolgverhaal – Hotel Elizabeth: Tweede kans
Hotel Elizabeth: Tweede kans begin op Dinsdag 28 Julie om 14:45 en is geskryf én geregisseer deur Mari Snyman.
As jou verloofde koue voet..
RSG en Cordis Trust bevorder WEER geestelike radiodramas
RSG bied weer vanjaar in samewerking met die Cordis Trust ‘n kompetisie vir geestelike radiodramas aan. Cordis Trust is ‘n liefdadigheidso..
Ontmoet ‘Mina’
Sy het luisteraars gaande en soms in trane met haar vertolking van Mina in Die Verdwyning van Mina Afrika. Sy is sprankelend en net so moo..
Wilna Snyman in Swanesang lok die meeste luisteraarsreaksie in dramaseisoen
“Swanesang met Wilna Snyman in die hoofrol was aangrypend! Die dramateks self, die regie en spel was puik en die tjellomusiek (Jaqueline ..
Aspirant akteurs presteer by toneelkompetisie
Sowat 500 jong akteurs en aktrises het vanjaar ingeskryf vir die Nasionale Toneelspel-kompetisie vir hoërskoolleerlinge. Ongeveer 70 deeln..
Renske maak debuut as dramaregisseur
Renske Jacobs debuteer vanaand as dramaregisseur met die drama Wat sal die mense sê? Hier is ‘n bietjie agtergrond oor die drama en ‘n kyk..
6 ATKV-mediaveertjies vir 5 RSG-omroepers
Vyf RSG-aanbieders is op 8 Mei by ‘n glansgeleentheid in Johannesburg met ’n gesogte Mediaveertjie deur die ATKV bekroon. Martelize Brink ..
Gert van Tonder op radio in wen-drama
Gert van Tonder van Groep Twee-faam is eersdaags op RSG te hoor in die Paasdrama, Terugreis.
Gert van Tonder, wat destyds saam met Sias R..
Moenie ons Paasdrama MASKERS misloop nie
RSG bied op Goeie Vrydag 3 April weer ‘n hele klompie spesiale stemmingsprogramme aan. Hier is enkele van die hooftepunte op ons Goeie Vry..
André P. Brink se ‘Lobola’ deel van nuwe Radioteater-seisoen
Werk van wyle André P. Brink asook die kortverhaalskrywers Jan Rabie en Guy de Maupassant is ingesluit in RSG se eerste Radioteater-seisoe..
RSG/Sanlam se dramawenners kry sertifikate
Die wenners van die RSG Sanlam Radiodrama-kompetisie vir 2014 het onlangs hul wennersertifikate ontvang. Zesta Vorster – wat die derde ple..
Dramaskryf-slypskool inspireer deelnemers
Werklikwaar ‘n “lewens-aanrakende ervaring” en “soveel meer as wat ek verwag het”. Dít is van die terugvoer wat RSG en Sanlam na die heel ..