Vervolgverhale
CategoryNuwe aand-vervolgverhaal: ‘n Tweede kans
RSG se nuwe radio drama ‘n Tweede kans word van Woensdag 1 Maart weeksaande om 21:00 uitgesaai. ‘n Tweede kans deur Bettina Wijngaard en …
Nuwe boekvoorlesing saans is ‘n speurverhaal
Eksentrieke vrou verdwyn ná vendetta
RSG se nuwe aand-boekvoorlesing is ‘n speurverhaal met ‘n paar interessante kinkels. Vermis op Al…
Die tuiskoms van Mina Afrika meer aangrypend as eerste verhaal
Toe Die verdwyning van Mina Afrika, ‘n radio-verwerking van Zuretha Roos se gelyknamige roman, in 2015 op RSG as middag-vervolgverhaal be…
Die Verdwyning van Mina Afrika
Simoné Benjamin
Die verhaal van die Verdwyning van Mina Afrika
Op ‘n winterdag in 1945 ontferm ‘n kinderlose blanke egpaar, Sara…
Nuwe middagvervolgverhaal: Duikerbaai se dinge
RSG se nuwe Middagvervolgverhaal Duikerbaai se dinge deur André Kotzé begin op Donderdag 22 September om 14:45. Christelle Webb-Joubert i…
Hartebreker kruip in luisteraars se harte
Hartebreker is besig om diep in luisteraars se harte in te kruip, want elke 5-minute-lange episode loop oor van intrige, spanning, komedi…
Nastergal: ons nuwe aksiebelaaide vervolgverhaal begin Donderdag
RSG se nuwe middag-vervolgverhaal, ‘Nastergal’, begin op Donderdag 30 Junie om 14:45.
Aksie, liefde, spanning en natuurlik humor, en a…
Roosvallei se slot
Roosvallei, RSG se middagvervolgverhaal (weekdae om 14:45) uit die pen van Karien Polley, se slot-episode is vandag.
Hier is ‘n vinnig…
Bekroonde debuutroman op RSG voorgelees
“Dit gebeur selde dat ‘n mens met die lees van die eerste sin pens en pootjies in ‘n boek val.” Dit was die reaksie van die joernalis en …
Agter die skerms met Tamboeryn
Twee Kaapse families se lewens- en sakebelange bots en vervleg met tragiese gevolge… Dit is die gegewe vir die splinternuwe, dramatiese v…
Agendas se slot-episode vandag
Agendas se slot-episode is Dinsdag. Om net terug te loop op die spoor, lees verder.
Vanaf 1 Desember 2015 span die skrywer Joe Kleinha…
Kreatiewe Kobus se kopkuns
Toe Kobus Burger hom ‘n paar jaar gelede by RSG aangesluit het as Uitvoerende Regisseur: Drama, was my opdrag aan hom: Kobus, bring vernu…
Ons nuwe middag-vervolgverhaal – Hotel Elizabeth: Tweede kans
Hotel Elizabeth: Tweede kans begin op Dinsdag 28 Julie om 14:45 en is geskryf én geregisseer deur Mari Snyman.
As jou verloofde koue voe…