Omroepers se grendel-boodskappe


RSG se omroepers laat hulle nie in dié vreemde grendeltyd onderkry nie.

Klik op die video’s en kyk en luister na hul spesiale boodskappe aan die luisteraars.