Covid: die delta-variant, vaksiene, 3e golf

Wat gaan aan met Covid? Is die Delta-variant se simptome anders as dié van ander variante? Wat gaan aan in Gauteng wat pasiënte en dokters betref? Wat is die jongste oor die entstowwe? News24 se Covid ‘Dashboard’ gee ‘n baie goeie oorsig: https://covid-19dashboard.news24.com/ Hier is enkele skermgrepe van die stand van sake vandag, 30 Junie 2021:       Lang Covid: Covid kan tot diabetes lei