David Bowie sal onthou word
Die legendariese popster David Bowie is oorlede aan kanker op 69-jarige ouderdom, vyf dae nadat hy sy 25ste musiekalbum bekend gestel het.
Hier is meer interessante inligting oor die legende.
Kyk onder na die oorspronklike musiekvideo (1973) van sy treffer Sorrow.
Hier is die oorspronklike musiekvideo van Space Oddity – wat jy geskryf het toe het 22 jaar oud was.
En sy laaste musiekvideo – Lazarus van sy album Black Star. Die beskrywing by die video:
“David Bowie performs the track Lazarus from his final album Blackstar. The video, owned by ISO Records, Columbia Records and Sony Music Entertainment, shows a bed-bound Bowie playing a man struggling to overcome illness. David Bowie died on Monday at the age of 69 from cancer.”