Diabetes – alles wat jy moet weet
Op Gesondheid op RSG bespreek dr Adri Kok, internis van Johannesburg met ‘n spesiale belangstelling in die behandeling van pasiënte met tipe 1 of tipe 2 diabetes, inderdaad diabetes, en die jongste in die behandelingsopsies.
Luister Woensdag 11.30 of luister weer op die potgooi na dié gesprek.
Meer inligting oor diabetes:
- Klik hier vir meer inligting oor diabetes uit vorige programme.
- Tipe 2 Diabetes: Dr Marius Wasserfall, internis van MediClinic Panorama, bespreek die oorsake, simptome, komplikasies en behandeling van tipe 2 diabetes, en maak ook inligting oor ‘n opwindende nuwe anti-diabetesmiddel wat volgende jaar beskikbaar kan wees, bekend. Klik hier.
- Waarom dit belangrik is om jou voete BAIE goed te versorg as jy ‘n diabeet is.