Diabetes-middel vertraag nierversaking dramaties

’n Middel wat oorspronklik vir die behandeling van diabetes ontwikkel is, én voordele vir jou hart inhou, kan voorts nierversaking dramaties vertraag én die tyd tot dialise met tot 15 jaar uitstel. Ons praat oor die jongste navorsingsbevindings en wat dit vir pasiënte beteken.