Diabetes – Neem kennis van die Groot D

Vandag is die fokus op Diabetes. Eerstens omdat dit op 14 November Wêreld Diabetes dag is Tweedens omdat die verband tussen Diabetes en Covid-sterftes groot is Derdens omdat die Covid-pandemie groot tekortkominge in diabetes sorg blootgelê het Vierdens omdat die meeste mense met hartsiektes, diabete is, Vyfdens omdat baie mense nie besef waarom dit lewensbelangrik is om diabetes goed te beheer nie. Sesdens omdat SA ‘n tekort aan verpleegkundiges het en veral aan dié wat kundig genoeg is oor diabetes-versorging. Marí Hudson gesels met ’n internis oor dié kwessies.   Luister Woensdag, 11 Nov , om 11:30  na Gesondheid op RSG. Gesondheid Volledige Lys Lees meer: Kommer oor verpleeg kundigheid in SA: https://medpharm.tandfonline.com/doi/full/10.1080/16089677.2019.1620009?af=R& Die brief wat SEMDSA aan die Minister van Gesondheid gerig het: Dr. Mkhize Minister of Health South Africa Re: Request to recognize and advance the role of … Lees meer Diabetes – Neem kennis van die Groot D