Die beste heup-strekke
Heup-strekke
Die deel van die liggaam wat die maklikste styf raak, is die heupgewrig, en dié strekke sal help om jou heupgewirg weer te mobiliseer en ‘oper’ te maak.
Die heupfleksors moet liefs eers gestrek word voordat die bobeenspiere gestrek word.Maak dit ‘n gewoonte om elke dag jou heupe te strek.
Die knielende heupfleksor-strek is die eerste strek wat ons gaan aanleer:
Die video wys hoe die heupfleksor-strek gedoen moet word.
Nog heupstrekke:
Hierdie video wys vier goeie heup-strekke. Kies hierdie week een van die strekke en raak dit baas:
http://www.stack.com/a/4-hip-flexor-stretches-to-relieve-tight-hips
Hier is nog heupstrekke met kort video’s om die strekke te verduidelik:
http://www.fitbodyhq.com/fitness/12-great-stretches-for-tight-hip-flexors/
Hier is ‘n vinnige visuele oorsig oor van die strekke wat in die video’s verduidelik word: