Outisme: Die jongste feite

Outisme kan behandel word en tot verbetering lei. Sommige behandeling werk beslis, ander werk beslis nie en kan selfs gevaarlik wees, en dan is daar behandelings waaroor medici nog nie besliste bewyse gevind het nie, maar wat waarskynlik sal werk. Hoe besluit mens op die regte behandeling? Watter behandeling werk en watter werk nie? Prof. Petrus de Vries, ‘n kinder- en tienerpsigiater by die Universiteit van Kaapstad en een van die land se kenners op die gebied van neuro-ontwikkelingsprobleme by kinders, vertel meer:     Lees en luister ook Lees en luister ook na vorige artikels en programme oor outisme: Klik hier. https://www.rsgplus.org/gesondheid/raaiselkind-hoe-werk-outisme/