Die jongste oor borskanker

Groot vooruitgang is die afgelope 20 jaar gemaak in die ontrafeling van borskanker. Dit het tot akkurater diagnosering en behandeling gelei. Wat is die belangrikste en jongste feite wat elke vrou moet weet oor dié siekte, wat een uit elke 9 vroue kan tref? Marí Hudson gesels met Dr Rika Pienaar, ’n Kaapse onkoloog, oor borskanker in borskankerbewustheidsmaand.   Hier is enkele feite uit die gesprek Sowat een uit 9 vroue ontwikkel een of ander soort borskanker Alle borskankers is nie dieselfde nie. Vier hoofgroepe word geïdentifiseer en elk word verskillend behandel. Elke pasiënt se behandeling word individueel bepaal. Die voorkoms van borskanker onder jonger vroue het die afgelope 20 jaar toegeneem. Die oorlewingsyfer van pasiënte met borskanker die het die afgelope 30 – 40 jaar met 40% toegeneem. Die meeste knoppe wat deur die vrou self opgetel word, word … Lees meer Die jongste oor borskanker