Die Konstitutionele Hof en SASSA
Die Konstitutionele Hof is vandag ‘n miernes van bedrywighede, en moet aansoeke van die drukgroep Black Sash aanhoor waarin hulle vra dat die hof as toesighouer oor die uitbetaling van maatskaplike toelaes moet optree, en verduidelings kry van die minister van maatskaplike ontwikkeling waarom hulle die hof se instruksies ignoreer.