Die nuutste oor embrio toetsing, ovum-vriesing en meer


Gesondheid: Woensdag 2 Augustus 2017 (11:30 – 12:00)

Wat is die jongste bevindings oor genetiese toetse op die embrio (in die blastosist-stadium) en oor ovum-vriesing? Beteken ‘n lae AMH-telling noodwendig onmiddellike vrugbaarheidsbehandeling? Wat moet vroue weet oor endometriose-chirurgie? Marí Hudson gesels met ‘n ferrtiliteitspesialis wat pas teruggekeer het van ‘n groot internasionale mediese kongres.

Klik hier vir sketse en meer inligting oor die genetiese toetse op die embrio, en skakels na potgooie van programme oor fertiliteit, endometriose en PCOS.

Kyk net hoe vinnig die verdelings plaasvind in die mens.

Klik hier vir die program oor testosteroon, en hoe dit vrugbaarheid beïnvloed.

Deur Marí Hudson

© Mari Hudson