Die nuutste oor Nkosazana, Zuma, Ramaphosa en politiek
Gwede Mantashe sê die Desember konferensie waar ‘n nuwe ANC president verkies gaan word, is ‘n keuse tussen lewe en dood, armoede en welvaart. Wat sê die jongste uitlatings en politieke skuiwe oor die ANC se leierskapstryd?