Die Zika-virus
Hier is alles wat jy wil weet oor die Zika-virus.
Klik hier vir die jongste inligting van die CDC (Sentra vir Siektebeheer) in Atlanta, Amerika.
Luister hier na Gesondheid op RSG se bespreking oor die Zika-virus, met dr. Jantjie Taljaard, hoof van Infeksiesiektes van die Universiteit van Stellenbosch en Tygerberg Hospitaal.
Hier is enkele illustrasies en foto’s om meer oor die Zika-virus te verduidelik.
Die muskiet:
Die virus:

This is a transmission electron micrograph (TEM) of Zika virus, which is a member of the family Flaviviridae. Virus particles are 40 nm in diameter, with an outer envelope, and an inner dense core.
Die lewensiklus van die muskiet en virus:
© Marí Hudson