Dokkie oor Damian Willemse
Van Eekhoring tot Springbok – die storie van Damian Willemse is ‘n dokumentêr wat saamgestel is deur Jody Hendricks.
Op 18 Augustus 2018 maak Damian Willemse sy debuut vir die Springbokke. Sodoende word hy ook die eerste Springbok wat Somerset-Wes Metodiste Primêre Skool opgelewer het. Jody Hendricks kyk Damien se pad tot by die groen en goud.
Luister Donderdagaand om 20:00 na dié dokumentêr.
Damian Willemse besoek sy laerskool, Somerset-Wes Metodiste Primêr:
Verlustig jou in ‘n paar van Damian se systappe: