Dokkie oor Damian Willemse


Van Eekhoring tot Springbok – die storie van Damian Willemse is ‘n dokumentêr wat saamgestel is deur Jody Hendricks.

Damian Willemse

Op 18 Augustus 2018 maak Damian Willemse sy debuut vir die Springbokke. Sodoende word hy ook die eerste Springbok wat Somerset-Wes Metodiste Primêre Skool opgelewer het. Jody Hendricks kyk Damien se pad tot by die groen en goud.

Damian oppad na nog ‘n drie.

Luister Donderdagaand om 20:00 na dié dokumentêr.

Damian Willemse besoek sy laerskool, Somerset-Wes Metodiste Primêr:

Verlustig jou in ‘n paar van Damian se systappe:

Damian oorhandig sy eerste Springbok rugbytrui aan sy skool-afrigter Winston Baard.

Jody met Damian Willemse en sy skoolafrigter Winston Baard