Doodsdreigemente teen Makhozi Khoza
DOODSDREIGEMENTE WAT MAKHOSI KHOZA ONTVANG WORD ONDERSOEK
Die polisie sê hulle ondersoek die omvang van doodsdreigemente wat die ANC LP en voorsitter van die parlementêre portefeulje komitee oor staatsdiens en administrasie, Dr Makhosi Khoza ontvang. Intussen is daar bewerings dat die Black First Land First politieke beweging agter die doodsdreigemente is. Jean Esterhuizen berig. https://iono.fm/e/452684