Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang

My Mooi Dorp is ‘n splinternuwe program op radio en is daarop gemik om dorpe in ons land te help – deur aanmoediging, aansporing, inligting en bemagtiging – om model-dorpe te word. In die vierde program fokus ons op wat verkeerd geloop het ná die grensverskuiwende uitspraak oor waterlewering in die Koster/Swartruggens-streek, die innoverende samewerkingsooreenkoms wat pas op Kroonstad bekend gestel is, en of groentetuine altyd die beste antwoord is. Luister na die volledige program: Luister na die vorige programme: My mooi dorp: Jy hét baie magte My mooi dorp: Jy hét baie magte