Flink uit die vere met Wakker
Renske Jacobs en Esté Gross help jou om flink en vinnig aan die gang te kom.
WAKKER is ’n program met genoeg doepa om die vroegoggend met mening by die horings te pak.
Kies jou treffer vir die dag in die DIE EEN of DAAI EEN en skop af op ’n hoogtepunt.