Gaan staatskapers ooit aan die pen laat ry?
Adjunkhoofregter Raymond Zondo lei die kommissie van ondersoek na staatskaping, wat binne ses maande sy werk moet afhandel. Sal ons enigsins iets wyser raak oor die omvang van korrupsie en sal die skuldiges aan die pen ry?