Gamka en Kambro is 1 jaar oud

Gamka en Kambro was op 23 Augustus een jaar oud. Hulle is die seuns van Sylvester, die leeu wat bekendheid verwerf het toe hy twee maal uit die Karoo Nasionale Park weggeloop het en toe suksesvol by Kuzuko Lodge hervestig is. Hul ma is Angel, wat self ‘n uitsonderlike suksesverhaal is. Lees ook:   https://www.rsgplus.org/natuur/diere/sylvester-se-seuns-word-groot/ https://www.rsgplus.org/natuur/uitsonderlik-2-wees-leeuwelpies-nou-wild-en-self-mas/ https://www.rsgplus.org/natuur/diere/sylvester-op-sy-beste/ https://www.rsgplus.org/aktueel/sylvester-is-pa-van-2-welpies/