Gedwonge huwelike tussen ou bokke en jong blare: wat nou?
Dinsdag 28 November 2017
Meer as 91 000 meisies tussen die ouderdom van 12 en 17 is getroud, geskei, weduwees of woon saam met ‘n maat as man en vrou, volgens Statistieke SA. Watter beskerming is daar vir hierdie jong meisies?