Is alle psigopate gevaarlik?

Daar word gereeld na mense verwys as psigopate of sosiopate. Maar wat beteken dit regtig om diagnoseerbaar te wees met ‘n anti-sosiale persoonlikheidsverteuring? Is so ‘n persoon gevaarlik? Kan hulle suksesvolle verhoudings handhaaf? Hoe affekteer hulle die mense om hulle? Laai Af (22 036KB) Teken in met iTunes Luister Let wel dat Antisosiale Persoonlikheidsversteuring = psigopatie = sosiopatie Dit kan nie genees word nie, en is moeilik behandelbaar. Die verskil tussen ‘n narsis en psigopaat is dat die narsis omgee wat mense van hom dink, terwyl ‘n psigopaat nie omgee wat mense van hom dink nie. Die ander kenmerke (van manipulasie, gebrek aan empatie, put plesier uit ander se pyn, ens,) stem egter ooreen. Antisosiale gedrag het niks met asosiale gedrag te doen nie. Moenie diegene – wat hoogs plofbaar kan wees – uitlok nie. Kry hulp eerstens vir jouself by … Lees meer Is alle psigopate gevaarlik?