Narsis of bloot selfsugtig?

Narsisme kan weliswaar hand aan hand kan loop met psigopatiese gedragspatrone (waar sjarme, manipulasie maar ook gradiose planne inderdaad hoog op die lys kan wees van eienskappe), maar as iemand selfgesentreerd of selfsugtig is, is hy/sy beslis nie noodwendig ‘n Narsis nie en beslis nie noodwendig ‘n psigopaat nie. Iemand kan tydelik selfsugtig optree omdat hy/sy seergekry het, of hartseer is, of ‘n swak selfbeeld het, of geboelie is. Let op dat die lyne tussen al die gedragspatrone uiters fyn is en die diagnose van enige persoonlikheidsversteuring moet deur ‘n psigiater gemaak word, nie bloot deur die individu se lewensmaat wat sommige simptome herken nie. Trap dus baie versigtig voor jy jou eie diagnoses of afleidings maak en as jy wonder, gaan spreek ‘n kliniese sielkundige of psigiater. In Wie is ek? vra Lise Swart: Wat is die verskil tussen … Lees meer Narsis of bloot selfsugtig?