Wat is jou verhouding met alkohol?


Wie is ek?, Vrydag 4 Mei 2018 – Die gebruik van alkohol speel ‘n groot rol in die Westerse wêreld. Daar is mense wat baie lief is vir alkohol, mense wat dit haat en mense wat neutraal is daaroor. Wat is jou verhouding met hierdie substans, en hoe affekteer dit jou lewenskwaliteit?
Vrydag 11 Mei 2018 – Of jy van alkohol hou of dit haat, ons almal het ‘n verhouding met alkohol. Met die hoë voorkoms van alkoholmisbruik in Suid-Afrika is dit nodig dat ons almal dink oor hierdie verhouding. Lise Swart praat verder met twee ervare sielkundiges oor hierdie verhouding, hoe jy dit beter kan verstaan, en hoe jy ander kan help indien daar probleme is.