Mevrou, lek jou blaas?

Daar is hulp as jou blaas lek, of jy ander onnoembare probleme soos prolaps het. Dr. Pieter Kruger (links), uroginekoloog by die Universiteit van Kaapstad en Groote Schuur Hospitaal en ook by die Vincent Palotti Hospitaal in Pinelands en die Christiaan Barnard Hospitaal in Kaapstad, verduidelik in Gesondheid op RSG wat die beste en nuutste behandeling vir dié sensitiewe probleme is. Luister hier na die program. Luister hier na die program waar die spesialiste ook luisteraarsvrae beantwoord. Lees meer oor Dr Kruger. Klik hier vir die kontakbersonderhede van dr Kruger en dr Stephen Jefferey. As ‘n vrou se blaas lek, kan dit een van twee probleme wees: Is jy inkontinent wanneer jy hoes of nies? Dan is dit druklek. Dit kan met chirurgie reggestel word. Klik hier vir meer inligting oor die operasie. Is jy inkontinent omdat jy net nie … Lees meer Mevrou, lek jou blaas?