Endometriose: As dit in die eierstokke is, is dit perd van ander kleur

Gesondheid: Woensdag 16 Augustus 2017 Waarom is endometriose in die eierstokke so ‘n tameletjie? Hoe weet ons ginekoloë is kundig en vaardig in endoskopiese tegnieke? Marí Hudson gesels met een van Suid-Afrika se voorste endoskopiese endometriose-chirurge, Prof Igno Siebert van die Aevitas kliniek in Pinelands, Kaapstad, vir antwoorde op hierdie vrae. Laai Af (24 561KB) Teken in met iTunes Luister Gesondheid: Woensdag 9 Augustus 2017 Endometriose kan pynlik wees, die blaas, nierpype,dermkanaal en eierstokke infiltreer, jou gesondheid benadeel en vrugbaarheid belemmer. Dit behoort in een enkele operasie verwyder te word. As jy ‘n tweede endometriose operasie moet ondergaan, moet jy beslis by een van die land se handvol endometriose-spesialiste uitkom sodat al die foutiewe weefsel op een slag verwyder kan word. Geen derde en vierde operasies nie! Marí Hudson gesels met prof Igno Siebert, een van die land se voorste endoskopiese … Lees meer Endometriose: As dit in die eierstokke is, is dit perd van ander kleur