Hoe lyk TB in kinders?

Tuberkulose in kinders is anders as in grootmense. Marí Hudson gesels met prof. Simon Schaaff, van die departement Pediatrie en Kindergesondheid aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy is een van die voorste spesialiste op die gebied van tuberkulose in kinders, insluitend MDR en XDR TB. Kinders steek gewoonlik aan by die een wat die meeste tyd met hulle deurbring. Dit kan nie net die longe aantas nie, maar ook die brein en ander organe. As dit egter vroeg gediagnoseer en reg behandel word, kan selfs kinders met uiters middelweerstandige tuberkulose herstel. Laai Af (15 518KB) Teken in met iTunes Luister Hoe werk tuberkulosemiddels? Hoe goed is die kans vir ‘n kind met tuberkulose om genees te word indien hy behandel word? Laai Af (16 562KB) Teken in met iTunes Luister   TB in grootmense veroorsaak gewoonlik groot holtes in die longe waar … Lees meer Hoe lyk TB in kinders?