Hoe oud is siektes?


TB basilli

Die evolusie van die mens word gereeld ondersoek, nagevors en bespreek. Maar wat van die evolusie van siektes? Navorsers het onlangs menslike en patogeniese DNS van argeologiese afsaksels ondersoek om ‘n grondlyn van menslike siektes te probeer vasstel. Hanri Wondergem van Monitor het meer gaan uitvind oor hulle bevindings.

Dit blyk onder meer dat die kiem wat tuberkulose veroorsaak baie langer gelede op Aarde bestaan het as wat navorsers aanvanklik gedink het.