Retinale loslating MOET onmiddellik behandel word


Retinal detachment Retinal detachment describes an emergency situation in which a thin layer of tissue (the retina) at the back of the eye pulls away from the layer of blood vessels that provides it with oxygen and nutrients. Retinal detachment is often accompanied by flashes and floaters in your vision. (Mayo Clinic)

Só sien jy met retinale loslating: die gordyn weens die los retina, en die spatsels weens die bloedings.

Retinale loslating is ‘n noodgeval en moet onmiddellik behandel word. Maar wat is retinale loslating en hoe word dit behandel?

Voorts word ’n mens altyd gewaarsku oor die komplikasies van diabetes wat nie goed beheer word nie. Een van dié komplikasies is Diabetiese retinopatie, wat beteken dat die retina aangetas word. Maar hoe gebeur dit?

En wat van makulêre degenerasie?

Marí Hudson gesels met Dr Carina Slazus, oogheelkundige by Panorama Mediclinic en die Kaapse Ooghospitaal oor diabetiese retinopatie en die verskillende soorte makulêre degenerasie.

Luister op 21 Junie na Gesondheid op RSG.

Meer inligting

Diabetiese Retinopatie

Lees meer oor retinale loslating:
https://www.mayoclinic.org/diseases-conditions/retinal-detachment/symptoms-causes/syc-20351344

Lees meer oor diabetiese retinopatie:
https://nei.nih.gov/health/diabetic/retinopathy
https://www.mayoclinic.org/diseases-conditions/retinal-detachment/symptoms-causes/syc-20351344

Visie met diabetiese retinopatie

 

So sien iemand met diabetiese retinopatie

Visie met diabetiese retinopatie

Deur Mari Hudson

© Marí Hudson