Retinale loslating en diabetiese oogprobleme

Wat is retinale loslating en hoe word dit behandel? Voorts word ’n mens altyd gewaarsku oor die komplikasies van diabetes wat nie goed beheer word nie. Een van dié komplikasies is Diabetiese retinopatie, wat beteken dat die retina aangetas word. Maar hoe gebeur dit? Marí Hudson gesels met Dr Carina Slazus, oogheelkundige by Panorama Mediclinic en die Kaapse Ooghospitaal oor retinale loslating, diabetiese retinoplastie en raak ook vinnig aan die verskillende soorte makulêre degenerasie. Luister Woendag 11:30 na Gesondheid op RSG. Meer inligting Lees meer oor retinale loslating: https://www.mayoclinic.org/diseases-conditions/retinal-detachment/symptoms-causes/syc-20351344 Lees meer oor diabetiese retinopatie: https://nei.nih.gov/health/diabetic/retinopathy https://www.mayoclinic.org/diseases-conditions/retinal-detachment/symptoms-causes/syc-20351344