Ooroefening in tienerjare kan heupskade veroorsaak

Groeipyne in puberteit wanneer kinders vinnig groei, is ‘n bekende term. Tydens die vinnige groei-fase, is die dele van die skeletbene wat groei – bekend as die groeiplate – wat sagter en kraakbeen-agtig, baie meer vatbaar vir te veel fisieke stres, en kan dinge skeefloop. Op ‘n onlangse internasionale ortopedie kongres in Switserland, is ‘n volle sessie gewy aan heupprobleme wat ontwikkel weens ooroefening tydens die kind se vinnige groeifase. Hoe weet mens of jou tiener gewone groeipyne ervaar en of daar iets ernstiger wat aan die gang is? In Gesondheid op RSG vertel dr. Callie Ackerman, ortopediese chirurg by Netcare Blaauwberg meer oor heupprobleme by kinders, veral heupprobleme weens te veel fisieke stres. Laai Af (23 911KB) Teken in met iTunes Luister Hier is enkele insiggewende feite: 1.Veral kinders wat baie hokkie, netbal of rugby of sokker speel in hulle … Lees meer Ooroefening in tienerjare kan heupskade veroorsaak