Só verander jou liggaam as jy hoë pieke klim

Wat gebeur in bergklimmers se liggame wanneer hulle Berg Everest aanpak? Want op elke kritieke hoogte moet die liggaam aanpas by die verandering in lugdruk en die hoeveelheid beskikbare suurstof. Mari Hudson verduidelik. Laai Af (4 922KB) Teken in met iTunes Luister Interessante feite: Hoogtesiekte (altitude sickness), oftewel akute bergsiekte (acute mountain illness) kan enige mens tref, selfs die heel fikste mens wat ‘n bergpiek bó 3000m bo seespieel klim. Bokant 3000m bó seevlak bevat die lug 16% suurstof en nie meer 21% soos by seevlak nie, en behoort ‘n Suid-Afrikaner net 300m tot 500m per dag te styg om die liggaam kans te gee om by die dunner lug aan te pas en só te akklimatiseer.Enige hoogte bó 3000m kan tot hoogtesiekte ly. Die simptome is baie soos dié van griep met onder meer naarheid, duiseligheid, hoofpyn, asemhalingsprobleme.Dr. Morné Vorster, … Lees meer Só verander jou liggaam as jy hoë pieke klim