Is dit gewone vergeet of Alzheimer’s?

Wat is die verskil tussen gewone vergeet en Alzheimer-vergeet? Behels Alzheimer se siekte meer as net vergeetagtigheid? Hoe verskil Alzheimer van ander vorms van demensie? Is daar medikasie of iets wat kan help? Marí Hudson gesels met Dr Renata Schoeman, psigiater verbonde aan die SA Psigiatrie vereniging SASOP, oor dié siekte, en kry ook terugvoer van ’n kardioloog oor ’n onlangse oorsese hartkongres oor die nuwe soort pasaangeërmetode bekend as Hisbondel-pasaandrywing. Laai Af (22 774KB) Teken in met iTunes Luister Meer inligting oor Alzheimer se siekte Sowat 50 tot 60 % van alle gevalle van demensie is Alzheimer se siekte. In baie gevalle kan Alzeimer se siekte ook gemeng wees of saam met vaskulêre demensie of een van die ander vorms van demensie voorkom. Met Alzeihemer se siekte vorm verskeie ongewenste proteïene, waaronder Tau-liggaampies, in die brein en belemmer dié neerleggings … Lees meer Is dit gewone vergeet of Alzheimer’s?