Wat is drome?

Hoeveel ure behoort ons te slaap? Wat is ’n goeie slaaphigiëne, en hoekom sukkel baie mense om te slaap? Wat is drome, en hoekom droom ons? Vind meer uit oor hierdie aspekte in dié episode van Die geheime van die brein, saamgestel deur Johan van Lill: Laai Af (26 473KB) Teken in met iTunes Luister Lees en luister ook meer oor ander Geheime van die brein: Die tienerbrein, gedrag en gemoed Lees en luister ook meer oor slaap: Alles wat jy wil weet oor slaap en slaappille Jou kind het meer slaap nodig as wat jy dink As konsentrasie, slaap en geheue verswak…