Die spesiale orrel in die Veremarksaal


Prof Albert Troskie agter die orrel in die Veremarksaal in Port Elizabeth

Min mense weet dit, maar Port Elizabeth is die enigste hoofstad in Suid-Afrika wat met n 100% werkende stadsorrel kan spog. Mariska Spoormaker het gaan hoor hoe klink dié orrel.

Luister ook na die spel van professor Albert Troskie, die groot gees agter die totstandkoming en volhoubare gebruik van Port Elizabeth se stadsorrel in die Veremarksaal.

 

Die indrukwekkende orrelpype van die orrel in die Veremarksaal.

Die koepeldak van die Veremarksaal.